Testimonials

Manages testimonial

19
Aug

Facebook user

Eks mal oor my Aluwood blinders en gaan defnitief weer by hulle bestel. Uitstekende, flink diens en vriendelike personeel! Baie dankie Juanita Kotze vir al jou hulp!

Read More
24
Jul

Yvonne

Beste Juanita Dit was absoluut ‘n plesier, deur die bank, om met Dekor  te gewerk het. Baie dankie!  Ek kom more oggend in om te kom betaal.  Groete  Yvonne...

Read More